Can a member of the public demand access to your company’s information?

Section 26 of the Companies Act entitles any person to inspect or request copies of the company’s share register and its directors’ registry. 

The requester must, however, for this submit a formal request by way of prescribed documents, together with a reason for the request, which must be reasonable, i.e. in the furtherance of a proper motive. Refusing such access will have to be on exceptional grounds.

To obtain any other company information, a member of the public has to:

  • Submit the relevant prescribed documents for access to information;
  • Justify the request on reasonable grounds; and 
  • Comply with the relevant requirements of the Promotion of Access to Information Act 2 of 2000 (“PAIA”).

The company has in these instances numerous grounds, in terms of the PAIA, to refuse access to its information.

Important: All companies, subject to CIPC compliance returns, are required to annually show adherence to section 26 of the Companies Act.

You can use the Comply.Partners app to assess compliance with all the provisions of the Companies Act referred to in the CIPC annual compliance checklist. Click on the link below to access the app:

https://comply.n-abler.biz/Home/Selection

Kan ‘n lid van die publiek aandring op toegang tot u maatskappy inligting?

Artikel 26 van die Maatskappyewet gee aan enige persoon die reg tot insae in, of toegang tot ‘n maatskappy se aandele- en direkteursregisters. 

Die aansoeker moet egter ‘n formele versoek hiervoor loods by wyse van voorgeskrewe dokumentasie, tesame met ‘n rede vir die versoek, wat redelik moet wees, d.w.s. ter uitvoering van ‘n geoorloofde motief. Wyering van toegang tot hierdie tipe inligting sal buitengewone gronde vereis.  

Om enige ander maatskappy inligting te bekom, moet ‘n lid van die publiek:

  • Die voorgeskrewe dokumentasie voorlê vir toegang tot die inligting;
  • Die versoek regverdig op redelikheidsgronde; en
  • Voldoen aan die relevante bepalings van die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligtingting, Wet 2 of 2000 (“PAIA”).

Die maatskappy het in hierdie omstandighede verskeie gronde in terme van PAIA waarop die toegang tot inligting geweier mag word.

Belangrik: Alle maatskappye onderhewig aan CIPC se nakomingsopgawes, moet elke jaar aantoon dat daar aan Artikel 26 van die Maatskappyewet voldoen is.

U kan ons Comply.Partners toepassing gebruik om nakoming met die Maatskappyewet te toets soos vereis in die CIPC se nakomingsopgawes. Klik op die onderstaande verwysing vir toegang tot die toepassing:

https://comply.n-abler.biz/Home/Selection

Leave a Message